Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare - en ontoelaatbare - gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...
Les mer
Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur begin werk het is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.
Les mer
’n Knap sielkundige riller;Die storie boei met sy uitbeelding van komplekse familieverhoudinge;Temas soos gesinsgeweld word ondersoek;’n Opwindende nuwe stem in Afrikaans

Produktdetaljer

ISBN
9781485903109
Publisert
2016-12-01
Utgiver
Vendor
Penguin Books (South Africa)
Høyde
234 mm
Bredde
153 mm
Aldersnivå
G, 01
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
240

Biographical note

Christelle van Rooyen-Wessels is op De Aar gebore en is tans die redakteur van een van die oudste gemeenskapskoerante in die land - die Stellalander. Sy woon in Vryburg in Noordwes. In 2004 ontvang sy die Sanlam Gemeenskapsperstoekenning vir Joernalis van die Jaar: Menslike Nuus. Adder is haar debuut.