Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die
bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar ’n baie
spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi
terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as
jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge
verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die
gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie
is Pérsomi se pa?
Read more
Product details
ISBN
9780624050926
Published
2015
Edition
1. edition
Publisher
NB Publishers
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Author