Die koninkryk van Kornukopië was eens op ’n tyd die gelukkigste in diewêreld. Daar was baie goud, ’n koning met die spoggerigste snor, slagters,bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat,volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog was. Mense metgesonde verstand weet dat die Ickabog net ’n mite is, ’n bangmaakstorie virkinders. Maar soms neem so ’n storie ’n lewe van sy eie aan.Kan ’n mite veroorsaak dat ’n geliefde koning sy titel kwyt raak? Kan ’n mite’n eens gelukkige land op sy knieë bring? Kan ’n mite twee brawe kinders op’n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra het nie en wat hulle nooit sou konverwag nie?
Les mer
Die koninkryk van Kornukopië was eens op ’n tyd die gelukkigste in die wêreld. Daar was baie goud, ’n koning met die spoggerigste snor, slagters, bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.
Les mer
Die hoofstukke van die storie word in die eerste plek aanlyn gepubliseer; Die projek het ontstaan tydens die COVID-19-pandemie; ’n Illustrasie-kompetisie word tesame met die aanlyn publikasie van die storie gehou. Lesers tussen die ouderdom van 7 en 12 kan hulle illustrasies instuur en staan die kans om hul illustrasies in die gedrukte boek te sien; Die storie word deur die bekroonde vertaler Kobus Geldenhuys vertaal. Kobus het reeds sommige van die Harry Potter-boeke na Afrikaans vertaal. Hy het ook aan ander noemenswaardige vertalings soos The Lord of the Rings en The Hobbit gewerk.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780639604084
Publisert
2020-11-18
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
300 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
288

Forfatter

Biografisk notat

J.K. Rowling is die skrywer van die sewe Harry Potter-boeke, wat die eerste keer tussen 1997 en 2007 gepubliseer is. Soos almal reeds weet, het die idee vir Harry Potter het by haar ontstaan toe ’n treinrit vertraag is, en sy het die storie geskryf terwyl sy in Engeland, Portugal en uiteindelik Skotland gewoon het. J.K. Rowling wou van kleins af ’n skrywer wees en is op haar gelukkigste wanneer sy in ’n vertrek kan sit en stories uitdink. Sy woon saam met haar gesin in Skotland.