Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels beskikbaar in Vlak 2:
Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)
Les mer
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.
Produktdetaljer
ISBN
9780637013703
Publisert
2025-11-03
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
EJ, J, 12, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
20