Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou. Boeke ingesluit in die Vlak 3 boek 11-20 boekpak: LML (Vlak3)11: Tippie moet keuses maak (SKL) LML (Vlak3)12: Tippie en Robin verf (SKL) LML (Vlak3)13: Tippie dans en sing (SKL) LML (Vlak3)14: Tippie speel hy is siek (SKL) LML (Vlak3)15: Tippie dra ’n uniform (SKL) LML (Vlak 3)16: Tippie kamp (SKL) LML (Vlak3)17: Tippie beplan ’n reis (SKL) LML (Vlak3)18: Tippie het ’n probleem (SKL) LML (Vlak3)19: Tippie speel speurder (SKL) LML (Vlak3)20: Tippie die navorser (SKL)
Les mer
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780637009690
Publisert
2025-07-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
200 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
20 mm
Aldersnivå
E, 04
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Annet format

Biografisk notat

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.