Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Titels in die Vlak R -reeks: Leer my lees (Vlak R) 1: Ek is Tippie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 2: Tippie en die padda (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 3: Tippie, Buks en Frikkie (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 4: Tippie spring (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 5: Tippie soek sy beer (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 6: Tippie hou van pizza (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 7: Tippie wil gaan (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 8: Kyk Tippie! (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 9: Tippie lyk snaaks (Skooluitgawe) Leer my lees (Vlak R) 10: Tippie help vir Frikkie (Skooluitgawe)
Les mer
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun.

Produktdetaljer

ISBN
9780637016797
Publisert
2025-11-01
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
1 mm
Aldersnivå
J, EJ, 02, 04
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
20

Biografisk notat

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO READ-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.