Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oenskynlik in monsters ontaard. Hierdie titel rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus: Dissipline as leiding, nie straf nie; Ontwikkelingsuitdagings van ouers en tieners; Luister - 'n noodsaaklike vaardigheid vir ouers; Algemene tienergedragskwessies; Selfone, rekenaars, PlayStations en ander tienerbykomstighede; Adolesssente seksualiteit; Ernstiger tienerkwessies soos alkohol en dwelms. Die donker kant van adolessensie - depressie, eetstoornisse en selfmoord.
Les mer
Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oenskynlik in monsters ontaard.

Produktdetaljer

ISBN
9781920268015
Publisert
2008-09-30
Utgiver
Vendor
Metz Press
Vekt
325 gr
Høyde
245 mm
Bredde
171 mm
Aldersnivå
G, 01
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
160

Forfatter