Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark
Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In
’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende
liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy
bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf
word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek
in die gewilde Courtney-trilogie.
Read more
Product details
ISBN
9780795801259
Published
2016
Edition
1. edition
Publisher
NB Publishers
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Author