DIE GIDS Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids begin met eenvoudige letterkundige terme, en daar is vir elke hoofstuk vrae en antwoorde, skryf- en mondelingaktiwiteite. Daar is ook ’n hoofstuk wat gebasseer is op ’n uittreksel uit die drama Fab Farm, met eenvoudige dramateorie en vrae en antwoorde. Die gids sal onderwysers help om letterkundige aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die onderwyser se voorbereidingstyd verkort. THE GUIDE This user-friendly and practical guide is ideal for classroom use. There is basic information on literature elements, questions and answers, speaking and writing activities for each chapter. There is also a chapter based on an extract from the drama Fab Farm, with simple drama theory and questions and answers. The guide will help teachers to teach literary aspects in a simple way and all the activities, questions and answers will definitely shorten the preparation time for the teacher.
Les mer
This user-friendly and practical guide is ideal for classroom use. There is basic information on literature elements, questions and answers, speaking and writing activities for each chapter.

Produktdetaljer

ISBN
9780637008662
Publisert
2025-05-01
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
6 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Engelsk
Format
Product format
Heftet
Antall sider
72

Forfatter

Biografisk notat

DIE SKRYWER Lori-Ann Preston is ’n bekroonde en geliefde kinderskrywer wat in Oos-Londen woon. Sy het ’n BEd Honneursgraad van die Universiteit van Suid-Afrika met 20 jaar onderwyservaring. Tydens die 20 jaar in die klaskamer het sy besef dat daar ’n groot behoefte is aan literatuur waarmee kinders hul kan vereenselwig. Sy het begin met die skryf van die prettige, avontuurlike, grootword-reeks: Thabo, die Space Dude en die skreeusnaakse, 3-in-1-kortverhaalboek: Trixie 1 en Trixie 2. Sy het al meer as 120 opvoedkundige literêre werkswinkels regoor die land aangebied, waarvan die doel was om kinders aan te moedig en te inspireer om ’n liefde vir lees te ontwikkel. Dit maak haar die perfekte kandidaat om ’n leesgids vir haar eie boeke te skryf. THE AUTHOR OF THE GUIDE Lori-Ann Preston is an award-winning children’s author who lives in East London. Lori-Ann holds a BEd Honours degree from the University of South Africa and spent 20 years as an educator. While teaching her class of Grade 2 students, Lori-Ann realised the need for more literature that children could relate to. She set about writing the fun-filled, adventurous, coming-of-age series: Thabo, the Space Dude and the hilarious, 3-in-1 short story book: Trixie 1 and Trixie 2. She has held over 125 free, educational literary workshops around the country, the purpose of which has been to motivate, encourage and inspire children to develop a love for reading. This makes her the perfect candidate to write a reading guide for her books.