’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die
liefde. Marco Romanelli, ’n Italianer wat in ’n konsentrasiekamp
was, gaan woon in 1948 om gesondheidsredes in die Bosveld. Daar
ontmoet hy vir dr. Lettie Viljoen. Die liefde blom tussen hulle . .
. maar dan breek die polio-epidemie van die jare vyftig uit.
Read more
Product details
ISBN
9780624053880
Published
2015
Edition
2. edition
Publisher
NB Publishers
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Author