Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue. Boeke ingesluit in die Vlak 4 boek 11-20 boekpak: LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL) LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL) LML (Vlak4)13: Tippie beplan 'n partytjie (SKL) LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL) LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL) LML (Vlak4)16: Tippie dra 'n ruimtepak (SKL) LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL) LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL) LML (Vlak4)19: Tippie maak 'n plan (SKL) LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)
Read more
Die leer my lees-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.
Read more

Product details

ISBN
9780637009706
Published
2025-07-01
Publisher
LAPA Publishers
Weight
200 gr
Height
212 mm
Width
137 mm
Thickness
20 mm
Age
E, 04
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Annet format

Biographical note

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.