Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle
waardevolle strategieë vir ’n lewe met groter samehang en eenvoud
ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal
geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd
en gefrustreerd voel – asof hulle in te veel rigtings getrek of
gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en
persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser
hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer
en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend
te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te
verbeter. Publishers Weekly noem dit “A must-have life management
Bible”. Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou
persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.
Les mer
Waardevolle strategie
Produktdetaljer
ISBN
9780796315854
Publisert
2015
Utgave
1. utgave
Utgiver
NB Publishers
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter