Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Greg, ’n selferkende “binnenshuise persoon”, ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reels. Maar Greg se ma se idee van ’n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en “gesinstyd”. Wie se idee gaan wen? Of sal ’n nuwe toevoeging tot die Heffl eygesin alles verander?
Les mer
Dit is vakansietyd: Die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffl ey? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.
Diary of a Wimpy Kid is ’n internasionale topverkoperreeks;Die vierde titel in die suksesvolle reeks wat in Afrikaans beskikbaar is;Geskik vir 8–12-jariges wat maklik met die tienerkwessies sal identifiseer;Humoristiese spotprentstyl sal groot aanklank vind
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781485900269
Publisert
2016-09-28
Utgiver
Penguin Random House South Africa
Vekt
220 gr
Høyde
198 mm
Bredde
129 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
224

Forfatter

Biografisk notat

Jeff Kinney is ’n #1 New York Times-topverkoperskrywer en ’n sesmalige wenner van die Nickelodeon Kids’ Choice Awards se afdeling vir gunstelingboeke. Jeff is al benoem as een van Time-tydskrif se 100 invloedrykste mense ter wêreld. Hy het sy kinderdae in die omgewing van Washington, D.C. deurgebring en later na New England verhuis waar hy en sy vrou ’n boekwinkel, An Unlikely Story, besit.