'n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat nie verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!
Les mer
'n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.
Les mer
Diary of a Wimpy Kid is ’n internasionale topverkoperreeks;Die vyfde titel in die suksesvolle reeks wat in Afrikaans beskikbaar is;Geskik vir 8–12-jariges wat maklik met die tienerkwessies sal identifi seer;Humoristiese spotprentstyl sal groot aanklank vind
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781485900092
Publisert
2016-05-02
Utgiver
Penguin Random House South Africa
Vekt
220 gr
Høyde
198 mm
Bredde
129 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
224

Forfatter

Biografisk notat

Jeff Kinney is 'n aanlyn-speletjiesontwikkelaar en -ontwerper, en 'n #1 New York Times-topverkoopskrywer. Hy is tans voltyds die ontwerpdirekteur van 'n Boston-gebaseerde internet-uitgewery. Hy woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts.