Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf – dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie. Maar toe die Beker Vol Vuur op Allerheiligeaand die kampioene aanwys, is Harry verstom om te ontdek sy naam is een van dié wat uitgesoek word. Hy moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . . . Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .
Les mer
Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Harry Potter moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . . . Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780798184410
Publisert
2024-07-22
Utgiver
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Vekt
500 gr
Dybde
15 mm
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet

Forfatter

Biografisk notat

J.K. Rowling is die bekendste skrywer van kinderboeke ter wêreld. Sy is beroemd vir die Harry Potter-reeks. Sy het die idee vir Harry Potter tydens 'n treinreis in 1990 opgedroom en die eerste boek is in 1997 gepubliseer. Die reeks, voltooi in 2007, het 600 miljoen eksemplare wêreldwyd verkoop en het wêreldberoemde films geïnspireer.