Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
Jaco Jacobs is tans die gewildste kinderboekskrywer in Afrikaans en sy naam is ’n sterk handelsmerk in hierdie genre; Hierdie boek bevat feite oor diere wat op 'n humoristiese manier geskryf is; Die illustrasies in die boek is prettig en kleurvol – perfek vir 'n versamelaar van mooi boeke; Min niefiksietitels soos hierdie word plaaslik vervaardig. Die boek is daarom 'n moet-hê vir liefhebbers van plaaslike niefiksietitels; Die boek bied uitstekende opvoedkundige waarde as gevolg van die goed nagevorsde feite.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780639601243
Publisert
2020-08-05
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
100 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
64

Forfatter
Illustratør

Biografisk notat

Zinelda McDonald is ’n kunstenaar wat in Kaapstad woon saam met haar musikant-man, Deon, en hulle twee katte. Sy het ’n honneursgraad in Grafiese Ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf en illustreer meestal kinderboeke en ontwerp voorblaaie vir jeugliteratuur. Sy het al ’n paar toekennings gekry vir haar werk (twee ATKV Woordveertjies asook ’n Exclusive Books/IBBY SA 2017 toekenning). Sy’s dankbaar vir die pryse, maar selfs meer dankbaar dat sy al saam met wonderlike skrywers soos Jaco Jacobs, Marita van der Vyver en Fanie Viljoen kon werk.