Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reekssal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Les mer
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ? aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781776355433
Publisert
2022-03-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
60 gr
Høyde
297 mm
Bredde
210 mm
Aldersnivå
E, 04
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
28

Biografisk notat

José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.