Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jong lesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Titels beskikbaar in Vlak 1:
Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)
Les mer
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self-lees progressief ondersteun.
Produktdetaljer
ISBN
9780637013451
Publisert
2025-11-03
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
EJ, J, 12, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
20