Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)
Les mer
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my Lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780637014588
Publisert
2025-11-03
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
EJ, J, 12, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
20