DIE BOEK Lees is pret met Tippie die Olifant! Leesboek 1 is saamgestel met 12 dekodeerbare stories wat fokus op klankontwikkeling, die koppeling van klanke en letters, sowel as die bou van sukses en selfvertroue in lees met begrip en die verhoging van vloeiendheid. Hierdie leser integreer naatloos met die ander Tippie-titels, en dit word aanbeveel dat jy Leesboek 1 saam met Leer my lees Vlak 1 en 2 gebruik. Dit ondersteun beide skool- en tuisonderrig, wat 'n konsekwente begin vir jou kind se leesreis verseker. Met 'n sistematiese en omvattende benadering is Leesboek 1 noodsaaklik vir die bevordering van vroeë leesvaardighede en ’n lewenslange liefde vir boeke. THE BOOK Reading is fun with Tippie the Elephant! Reader 1 was crafted with 12 decodable stories that focus on sound development, linking sounds and letters, as well as building success and self-confidence in reading with comprehension and increasing fluency. This reader seamlessly integrates with the other Tippie titles, and it is recommended that you use Reader 1 with Learn to Read Level 1 and 2. It supports both in-class and at-home learning, ensuring a consistent start to your child’s reading journey. With a systematic and comprehensive approach, Reader 1 is essential for fostering early reading skills and a lifelong love of books.
Les mer
Lees is pret met Tippie die Olifant! Leesboek 1 is saamgestel met 12 dekodeerbare stories wat fokus op klankontwikkeling, die koppeling van klanke en letters, sowel as die bou van sukses en selfvertroue in lees met begrip en die verhoging van vloeiendheid.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780637013307
Publisert
2025-09-10
Utgiver
LAPA Publishers
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
5 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
96

Biografisk notat

DIE SKRYWERS Josè Palmer en Reinette Lombard, die outeurs en skeppers van Tippie, is ‘n ma-en-dogter-duo met ‘n gesamentlike ondervinding van 47 jaar in die onderwys. Josè en Reinette is albei passievol oor lees en leer. Met die LEER MY LEES-reeks is hul doel om kinders te leer dat lees pret is. Hierdie leesreeks met sy kleurvolle illustrasies is nie net lekker om te lees nie, maar bevorder ook woordeskat en begrip. THE AUTHORS Josè Palmer and Reinette Lombard the authors and creators of Tippie, are a mother and daughter duo, with 47 years combined educational experience. Josè and Reinette are both passionate about reading and learning.With the LEER MY LEES / LEARN TO READ series their aim is to teach children that reading is fun. This reading series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.