Hierdie storie vertel hoe ’n mens jou omgee moet vind wanneer jy ’n groen gevoel van jaloesie kry ... “Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het ’n prys gewen. Pampoenpit het verloor. Haar kwaad begin te rammel. Dit SIS en GROM en HAP. Dit word ’n groot groen monster wat dreig om te ontsnap. Die kwaad stoot in haar keel op en haar gesig word rooi, haar lip begin te bewe en haar neus trek op ’n plooi. Maar Pampoenpit dink aan gister. Sy onthou Ouma se raad. Operasie Soek-jou-omgee begin nou op die daad!”
Les mer
Hierdie storie vertel hoe ’n mens jou omgee moet vind wanneer jy ’n groen gevoel van jaloesie kry ... “Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het ’n prys gewen. Pampoenpit het verloor.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781776350247
Publisert
2021-10-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
200 gr
Høyde
300 mm
Bredde
210 mm
Dybde
15 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
32

Forfatter
Illustratør

Biografisk notat

Bianca Flanders is n aktrise stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in Drama en Teaterstudie aan die Universiteit van Kaapstad behaal in 2011. Wanneer Bianca nie werk nie is sy besig om te kook in haar kombuis in Walmer Estate. Of sy wandel graag langs die Seepuntpromenade soos die meeste Kapenaars. Zinelda McDonald is ’n kunstenaar wat in Kaapstad woon saam met haar musikant-man, Deon, en hulle twee katte. Sy het ’n honneursgraad in Grafiese Ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf en illustreer meestal kinderboeke en ontwerp voorblaaie vir jeugliteratuur. Sy het al ’n paar toekennings gekry vir haar werk (twee ATKV Woordveertjies asook ’n Exclusive Books/IBBY SA 2017 toekenning). Sy’s dankbaar vir die pryse, maar selfs meer dankbaar dat sy al saam met wonderlike skrywers soos Jaco Jacobs, Marita van der Vyver en Fanie Viljoen kon werk.