Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het!Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend ’n splinternuwe storie!1. Professor Fungus en die sneeumasjien2. Professor Fungus en die monsterformule3. Professor Fungus en die onsigbare skurk4. Professor Fungus en die gekloonde konyn5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus
Les mer
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk 'n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy 'n stert groei.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781776353286
Publisert
2022-03-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
400 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
216

Forfatter
Illustratør

Biografisk notat

Jaco Jacobs is die gewildste en produktiefste kinderboekskrywer in Afrikaans. Hy het meer as 170 boeke gepubliseer en meer as 'n miljoen eksemplare van sy boeke is verkoop. Jaco is ook 'n bekende rubriekskrywer, vryskutjoernalis en vertaler. Johann Strauss woon in Pretoria. Sy vernuwende kinderboekillustrasies, in ’n verskeidenheid verskillende style, het hom reeds drie gesogte ATKV-Kinderboektoekennings besorg. Benewens sy illustrasies vir verskeie van die grootste Suid-Afrikaanse uitgewers, is hy ook betrokke by die advertensie-, televisie- en rekenaarspeletjiebedryf as grafiese kunstenaar.