Ontmoet vir Vuil Ferdie, ’n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid. Lees in hierdie storie hoe Ferdie ’n aaklige skoolete hou; sy hond vir honde-opleiding vat en seker maak sy sussie se partytjie loop verkeerd ...
Les mer

Hierdie boeke is perfek vir beginnerlesers; Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies; Jaco Jacobs, gerekende vertaler, het die boeke vertaal. Die boeke beloof om ure se leespret te verskaf.

Produktdetaljer

ISBN
9780639602462
Publisert
2021-04-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
100 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
96

Forfatter
Oversetter

Biografisk notat

Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat na verskeie tale vertaal is. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies.