Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met sy paniebevange pa vlieg!
Les mer
Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie.

Produktdetaljer

ISBN
9780637005463
Publisert
2024-07-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
110 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
6 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
96

Forfatter
Oversetter

Biografisk notat

Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in verskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies.