Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiesewiskunde beginsels in elke boekie.Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene vanwiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid omverskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms engrootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks:1. Ontdek in die huis2. Leer met vorms3. Speel op die plaas4. Leer met troeteldiere5. Ontdek op die strand6. Leer met my hande7. Ontdek met blomme en insekte8. Leer van rand en sent9. Ontdek in die tuin10. Leer speel-speel meer
Les mer
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9781776355792
Publisert
2022-04-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
50 gr
Høyde
297 mm
Bredde
210 mm
Aldersnivå
E, 04
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
28

Illustratør

Biografisk notat

Zinelda McDonald is ’n kunstenaar wat in Kaapstad woon saam met haar musikant-man, Deon, en hulle twee katte. Sy het ’n honneursgraad in Grafiese Ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf en illustreer meestal kinderboeke en ontwerp voorblaaie vir jeugliteratuur. Sy het al ’n paar toekennings gekry vir haar werk (twee ATKV Woordveertjies asook ’n Exclusive Books/IBBY SA 2017 toekenning). Sy’s dankbaar vir die pryse, maar selfs meer dankbaar dat sy al saam met wonderlike skrywers soos Jaco Jacobs, Marita van der Vyver en Fanie Viljoen kon werk.