’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek!
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak.
Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Read more
’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy vir jou kind kan gee! Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat
gebeur as Rooi Hen op ’n dag besluit om brood te bak, leer saam met Sprinkaan werk, en ontmoet ’n padda wat op ’n dag baie, baie kwaad geword het...
Read more
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.
Product details
ISBN
9780639600727
Published
2020-05-18
Publisher
LAPA Publishers
Weight
500 gr
Height
212 mm
Width
137 mm
Thickness
15 mm
Age
E, 04
Language
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Number of pages
24
Author
Illustrated by