Emile de Jongh, kroonprins van die modelplaas La Rhône, is ’n
gesogte vangs onder die vroue in En die klippe sal uitroep. Miempie
Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, is egter nie beïndruk met
Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid –
veral vir die plaaswerkers. Was Louis Mocke se erfporsie die lokaas
vir sy blitshuwelik met Santie Marais in Verworpe silwer? Hoekom is sy
broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis
se vorige liefde op met ’n seuntjie aan die hand. Voor Santie al die
legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers.
Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in
Die uurglas loop leeg. ’n Huwelik met Hannes Eksteen word ’n
reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in ’n ongeluk
beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens
vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold ’n
wewenaar word.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780624087960
Publisert
2019
Utgave
1. utgave
Utgiver
NB Publishers
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter