’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n
Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Korrupte politikus se lyk in
die sandkuil van Arabella se sestiende putjie. ’n Mooi veldgids,
gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land
se geskiedenis. En Bennie Griessel se troudag kom nader . . .
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780798183390
Publisert
2023
Utgave
1. utgave
Utgiver
NB Publishers
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter