Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so 'n situasie op te tree. Kevin is gek oor stories van die dapper prins van Arabia wat teen drake veg. Maar sy ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby se daar is 'n draak in hulle huis - een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kevin net wat om te doen om homself te beskerm.
Les mer
Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so 'n situasie op te tree.

Produktdetaljer

ISBN
9780798178686
Publisert
2019-02-20
Utgiver
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Vekt
500 gr
Høyde
213 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
96

Forfatter
Illustratør

Biografisk notat

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoerskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in die tyd in vir 'n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg 'n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.