Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet…… muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
Les mer
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geïllustreer deur Fanie Viljoen.
Les mer
Die reeks is geskryf en geïllustreer deur die skrywer wat die reeks 'n unieke gevoel gee; Die boeke is baie bekostigbaar en die hele reeks kan saam gekoop word; Die boeke bevat inligting oor onderwerpe wat baie gepas is en vermaak verskaf vir die teikenmark.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780799389340
Publisert
2020-05-22
Utgiver
Penguin Random House South Africa
Vekt
100 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
24
Forfatter