Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel.
Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark.
Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos ’n sprokie …
Les mer
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel. Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is.
Les mer
Al drie boeke in hierdie reeks word saam uitgegee; Die hoofkarakters is beide meisies en seuns. Dit beteken dat 'n groot aantal lesers met die karakters sal; Maritha Snyman is 'n gewilde skrywer en het al baie boeke geskryf, onder meer die Reënboograntmaats-
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780639601229
Publisert
2020-07-15
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
300 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
240
Forfatter
Illustratør