Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
Les mer
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf.
Produktdetaljer
ISBN
9780798183451
Publisert
2022-11-18
Utgiver
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Vekt
500 gr
Dybde
15 mm
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
10
Illustratør