Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam ’n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ’n eier en so word “Lê-’n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...
Les mer
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina.
Produktdetaljer
ISBN
9780639603971
Publisert
2021-11-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
1000 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
24
Forfatter
Illustratør