Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? In 2010 is Tove Jansson se Moemin-karakters 65 jaar oud. Om dit te vier, verskyn daar 'n splinternuwe reeks van Moemin-stories vir jonger kinders en vir die eerste keer is hierdie klassieke karakters en gewilde verhale ook nou in Afrikaans in boekvorm beskikbaar.
Les mer
Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? In 2010 is Tove Jansson se Moemin-karakters 65 jaar oud.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780798152273
Publisert
2013-08-23
Utgiver
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Vekt
368 gr
Høyde
260 mm
Bredde
215 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Innbundet
Antall sider
32

Forfatter
Oversetter