In hierdie boek sal jy die bekendste prinsesse ontmoet en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet.
Les mer

Hierdie boek is ideaal vir lesers wat pas begin selfstandig lees; Die boek fokus daarop om meisies te bemagtig; Die kleurvolle illustrasies in die boek komplementeer die storie perfek.

Produktdetaljer

ISBN
9780799397765
Publisert
2020-06-01
Utgiver
Penguin Random House South Africa
Vekt
200 gr
Høyde
280 mm
Bredde
210 mm
Dybde
5 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
80

Forfatter

Biografisk notat

Federica Magrin het lank in die uitgewerswese gewerk – eers as redakteur en nou as vryskutwerker. Sy werk hoofsaaklik met kinderliteratuur, maar skryf ook opvoedkundige tekste en vertaal graag tekste.