Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling. Pippie woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op 'n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en apie. Pippie versin kostelike stories, maar het 'n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek.
Les mer
Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, vier haar 70ste bestaansjaar met hierdie spesiale omnibus-versameling van drie klassieke Pippie-titels: ?Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord ?en ?Pippie Langkous in die Suidsee?.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780798172066
Publisert
2016-04-15
Utgiver
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Vekt
440 gr
Høyde
213 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
360

Forfatter

Biografisk notat

Astrid Lindgren (1907-2002) is een van die beroemdste kinderboekskrywers van die 20ste eeu. Die sowat 90 kinder- en jeugboeke uit haar pen is reeds in 87 tale vertaal en meer as 120 miljoen eksemplare is wereldwyd verkoop. Lindgren het talle gesogte literere toekennings ontvang, o.a. die Hans Christian Andersen-medalje.