Ontdek die wonderlike wêreld van die Sanmense in hierdie asemrowendebundel van kortverhale. Wendy Maartens leer jou van die skerp wysheid wat skuil in die dans vandie Kwagga en die fluister van die wind. Neem ’n reis na ’n tyd toe die dierenog kon praat en die mense ’n besondere verhouding met die natuur gehadhet. Dwaal saam met diere en mense in ’n tyd waar elke ding ’n betekenishet, en waar die verbintenis met die natuur die grootste skat is. Hierdie stories is nie net oor die diere nie, maar oor die erfenis en kultuurvan die Sanmense wat die hart van hierdie unieke boek vorm. Kom ontdekdie geheime van mitologie, volksverhale en die ou San-geskiedenis.
Les mer
Ontdek die wonderlike wêreld van die Sanmense in hierdie asemrowende bundel van kortverhale. Wendy Maartens leer jou van die skerp wysheid wat skuil in die dans van die Kwagga en die fluister van die wind.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780637000383
Publisert
2024-03-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
160 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
11 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
144

Illustratør
Forfatter

Biografisk notat

Wendy Maartens se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope 12 jaar 16 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Sy is die skrywer en samesteller van 16 bundels en meer as 30 boeke. Wendy se werk is vertaal in onder andere Engels, Xhosa, Sotho, Venda, Zulu en Duits.