“Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?
Les mer
Gee vir my die een met die yskoue hart! Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is 'n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie. Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9781776354658
Publisert
2022-07-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
1000 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
80
Forfatter
Illustratør