Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ’n pragtige bokspak wat ’n ware versamelaarsitem is.
Les mer
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te
word; vrouens wat enigeen sal inspireer.
Die vrouens wat in hierdie reeks verskyn is baanbrekers; inspirasie vir elke Suid- Afrikaanse vrou en meisie; hulle swem teen die stroom op en bemagtig ander; Linki Brand se kunstige uitbeelding van die vrouens bevestig dit ook, en die helder en byderwetse kleurgebruik is ’n skaamtelose viering van vrouens - wat ideaal vir die tydsgees is.
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780639601694
Publisert
2021-05-05
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
200 gr
Høyde
212 mm
Bredde
140 mm
Dybde
12 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Heftet
Antall sider
64
Forfatter