Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie. Titels in die Vlak 6-reeks: Boek 1: Tippie en die maanlanding Boek 2: Tippie se eerste wedstryd Boek 3: Tippie en die kunswedstryd Boek 4: Tippie en die eksperiment Boek 5: Tippie leer sokkie Boek 6: Tippie vra vrae Boek 7: Tippie en die legende Boek 8: Tippie hou van verrassings Boek 9: Tippie se vakansieprojek Boek 10: Tippie en die geheim
Les mer
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase.
Les mer

Produktdetaljer

ISBN
9780637005050
Publisert
2024-06-01
Utgiver
LAPA Publishers
Vekt
400 gr
Høyde
212 mm
Bredde
137 mm
Dybde
20 mm
Aldersnivå
J, 02
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Annet format

Illustratør

Biografisk notat

Zinelda McDonald woon in Pretoria. Sy het ’n honneursgraad in grafiese ontwerp aan die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus verwerf. Reeds in haar studiejare het sy ’n unieke styl ontwikkel. Sy het al talle kinderboeke, handboeke en opvoedkundige gidse geïllustreer, waaronder publikasies soos Die coolste ouma op aarde, Kougom in my hare, Op die punt van my tong, Wiskunde gee my maagpyn, en Moenie hierdie boek eet nie! Haar illustrasies is reeds met twee ATKV-Woordveertjies bekroon, en in 2017 is sy saam met Jaco Jacobs as wenner van die Exclusive Books/IBBY SA-toekenning aangewys vir Moenie hierdie boek eet nie!