Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle
uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul
vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido
se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis
gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ’n
imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa.
Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die
wrak gevind . . .
Les mer
Produktdetaljer
ISBN
9780798185684
Publisert
2025
Utgave
1. utgave
Utgiver
NB Publishers
Språk
Product language
Afrikaans
Format
Product format
Digital bok
Forfatter